
Gobabis reg vir NLU se Agribraai
Loading player...
Die jaarlikse Agribraai van die Namibiese Landbou-unie begin môre op Gobabis, met 12 boereverenigings en sewe sosiale spanne wat dinge vir mekaar gaan warm maak. Die Kalahari-Oos Boerevereniging, verlede jaar se braaikampioene, is vanjaar die gasheer. Die fokus van die naweek is om jong boere te ondersteun en te inspireer. Kosmos 94.1 Nuus het met Andries van Vuuren van die Kalahari-Oos Boerevereniging gepraat: