Indiese skrywer wen Booker-prys

Loading player...
Die Indiese skrywer, prokureur en aktivis, Banu Mushtaq, sê haar Internasionale Booker-prys vir fiksie bevestig dat die wêreldgemeenskap kan gedy wanneer dit verskeidenheid omhels. Sy het die prys gewen vir haar kortverhaal-bloemlesing, Heart Lamp, met 12 kortverhale wat oor ʼn tydperk van meer as 30 jaar geskryf is. Dit is die eerste keer dat die prys aan ʼn versameling kortverhale toegeken word. Mushtaq het lesers bedank wat haar woorde in hulle harte toegelaat het:
22 May 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Erwe spotgoedkoop aan raadslede verkoop

Die minister van stedelike ontwikkeling, James Sankwasa sê hy het bewyse dat by een dorpsraad, wat hy nie wou noem nie, het raadslede erwe bekom vir so min as 5 Namibiese dollar net om dit teen ‘n reuse wins te verkoop. Sankwasa het op die Agenda-program van die Engelse dagblad…
9 Jun 10AM 1 min

Skole sonder voedselhulp, want mieliemeel te duur

Die onderwysministerie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die nuus dat ongeveer 224 skole het in die eerste ses maande van die jaar nog geen hulp van die Namibiese Skoolvoedingsprogram ontvang nie. Die voedingsprogram is in baie van dié skole die enigste maaltyd wat die kinders vir die dag…
9 Jun 10AM 1 min

Diamante verloor glans, prys onder druk

Die vraag na diamante en dus die prys van dié edelgesteendes sal na verwagting onder druk bly, sê Theo Klein van Oxford Economics in Kaapstad. Klein het reageer op Botswana se aankondiging dat produksie by sommige van Debswana se myne tydelik gestaak is in reaksie op ‘n afname in die…
9 Jun 9AM 1 min

Lesotho se OG boos oor Koninklike Paleis

Die Ouditeur-generaal van Lesotho, Paul Letlela, het vertragings en wanbestuur van twee groot projekte gekritiseer. Die Koninklike Paleis wat binne drie jaar voltooi moes wees, is na berigte 15 jaar later steeds nie voltooi nie. Die Lesotho-elektrisiteitsonderneming is intussen ook onder die loep geneem en het dringende regstappe gedoen om…
9 Jun 9AM 1 min