Lüderitz gewild by waterstofberaad in Nederland

Loading player...
‘n Afvaardiging van Namibië wat tans die World Hydrogen 2025 Summit & Exhibition in Rottemdam in Nederland bywoon, sê lewendige belangstellings heers om met die land saam te werk. Die beraad word as die invloedrykste ter wêreld beskou en is bekend vir groot transaksies en vennootskappe wat daartydens beklink word. Kosmos 94.1 Nuus met die burgemeester van Lüderitz, Phil Balhao, in Rotterdam gepraat.
22 May 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Opskud, jy’t nog net tot Vrydag om insette in wetshervorming te lewer

Die publiek het nog net tot Vrydag om voorstelle vir nuwe wette of wysigings aan bestaande wette in te dien. Tydens haar eerste Staatsrede op 24 April het president Netumbo Nandi-Ndaitwah Namibiërs aangemoedig om betrokke te raak by wetgewende hervorming deur voorstelle aan die lynministerie in te dien. Kosmos 94.1…
9 Jun 8AM 1 min

KZN-polisie het baie vrae oor verdwyning van Comrades-atleet

Die KwaZulu-Natalse polisie stel tans ondersoek in na die omstandighede rondom die verdwyning van 'n Comrades-atleet wat ná die wedloop as vermis aangemeld is. Moira Harding van Kaapstad het die 98ste Comrades-marathon voltooi, maar toe verdwyn. 'n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê sy is vanoggend gevind, na afloop van 'n intensiewe…
9 Jun 6AM 1 min

Oshikoto se landelike water word onderbreek

NamWater het 'n beplande sluiting van watervoorsiening in dele van die Oshikoto-streek vanaf middernag vannag tot middernag môre. Lot Ndamanomhata, NamWater se segsman sê die sluiting sal alle verspreidingspyplyne wat vanaf die Onembenge tweede toring in die Oshikoto-streek voorsien word, raak. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
9 Jun 6AM 1 min

Swart Ekonomiese Bemagtiging werk nie, Lamola - DA

Die DA doen 'n beroep op die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola om sy voortgesette bevordering van die ANC se mislukte ekonomiese transformasiebeleid te verduidelik. Die party sê in sy toespraak by die Black Business Council Donderdag het Lamola swart professionele persone versoek om die rewolusie te…
9 Jun 6AM 1 min

Sardarov se skoolhoof gesels oor privaatskool

Die Russiese miljardêr en eienaar van Marula Game Ranch, Rashid Sardarov, het ‘n skool op een van sy lodges by Dordabis opgerig. Victoria Private School gaan nie net onderrig aan die kinders van Sardarov se werknemers verskaf nie, maar ook aan minderbevoorregte kinders. Kosmos 94.1 het met skoolhoof Frank Farmer…
9 Jun 6AM 1 min