Brandstofpryse tans 'stil', maar oppas vir Trump-effek

Loading player...
Die aankondiging van die brandstofpryse vir Junie word volgende week verwag. Terwyl daar aanduidings in Suid-Afrika is dat veral dieselpryse skerp kan daal, het internasionale oliepryse versterk na Amerikaanse intelligensie aangedui het dat Israel 'n aanval op Iranse kernaanlegte beplan. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom Dawie Klopper gepraat.
22 May 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Diamante verloor glans, prys onder druk

Die vraag na diamante en dus die prys van dié edelgesteendes sal na verwagting onder druk bly, sê Theo Klein van Oxford Economics in Kaapstad. Klein het reageer op Botswana se aankondiging dat produksie by sommige van Debswana se myne tydelik gestaak is in reaksie op ‘n afname in die…
9 Jun 9AM 1 min

Lesotho se OG boos oor Koninklike Paleis

Die Ouditeur-generaal van Lesotho, Paul Letlela, het vertragings en wanbestuur van twee groot projekte gekritiseer. Die Koninklike Paleis wat binne drie jaar voltooi moes wees, is na berigte 15 jaar later steeds nie voltooi nie. Die Lesotho-elektrisiteitsonderneming is intussen ook onder die loep geneem en het dringende regstappe gedoen om…
9 Jun 9AM 1 min

Opskud, jy’t nog net tot Vrydag om insette in wetshervorming te lewer

Die publiek het nog net tot Vrydag om voorstelle vir nuwe wette of wysigings aan bestaande wette in te dien. Tydens haar eerste Staatsrede op 24 April het president Netumbo Nandi-Ndaitwah Namibiërs aangemoedig om betrokke te raak by wetgewende hervorming deur voorstelle aan die lynministerie in te dien. Kosmos 94.1…
9 Jun 8AM 1 min

KZN-polisie het baie vrae oor verdwyning van Comrades-atleet

Die KwaZulu-Natalse polisie stel tans ondersoek in na die omstandighede rondom die verdwyning van 'n Comrades-atleet wat ná die wedloop as vermis aangemeld is. Moira Harding van Kaapstad het die 98ste Comrades-marathon voltooi, maar toe verdwyn. 'n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê sy is vanoggend gevind, na afloop van 'n intensiewe…
9 Jun 6AM 1 min

Oshikoto se landelike water word onderbreek

NamWater het 'n beplande sluiting van watervoorsiening in dele van die Oshikoto-streek vanaf middernag vannag tot middernag môre. Lot Ndamanomhata, NamWater se segsman sê die sluiting sal alle verspreidingspyplyne wat vanaf die Onembenge tweede toring in die Oshikoto-streek voorsien word, raak. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
9 Jun 6AM 1 min