
San-kinders uitgebuit in naakfoto's, sê aktivis
Loading player...
Die skokkende geval van Brooks Roberts, 'n Britse toeris wat na bewering 33 San-kinders by die Grashoek Lewende-museum by Tsumkwe betas en naak afgeneem het, lok steeds reaksie uit. Roberts het in die Grootfontein laerhof op 38 aanklagte verskyn en is borgtog geweier. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gekry by maatskaplike aktivis, Ethne Mudge.