
Liverpool-jaer van poging tot moord aangekla
Loading player...
Die polisie sê die 53-jarige man wat Maandag in Liverpool, Engeland, in ʼn skare ingeploeg het, is weens poging tot moord, roekelose bestuur en bestuur onder die invloed van dwelms vasgetrek. Duisende mense was in die stad se strate vir Liverpool se Premierliga-parade toe die voorval plaasvind. Meer as 50 mense wat kinders insluit, is beseer en elf is nog in die hospitaal. Merseyside-polisie se assistent-hoofkonstabel, Jenny Sims, het herhaal dat die voorval nie as terrorisme beskou word nie: