
Tracey Lee Oliver duik diep in liefde op Diepe Waters.
Loading player...
In Diepe Waters betower Tracey-Lee Oliver met haar rol, en Chumani Pan se terugkeer skep ’n sterk dynamic tussen hulle, wat die verhaal nog boeiender maak.
Diepe Waters word op kykNET (DStv kanaal 144) uitgesaai van Maandae tot Donderdae om 18:30
Diepe Waters word op kykNET (DStv kanaal 144) uitgesaai van Maandae tot Donderdae om 18:30