
Voorkoming van winterbrande in plakkerskampe
Loading player...
Brande in informele nedersettings in veral die winter is ‘n ernstige bedreiging. Inwoners gebruik dikwels onveilige maniere om hul plakkershutte te verhit, soos kerse, oop vure en paraffienstowe. Kosmos 94.1 Nuus het Fillipus Sikongo, ‘n seniorstasie-offisier by die brandweer in Windhoek vir wenke gevra om binnenshuise brande te voorkom.