
Sweed Maja Stark vat Vroue-ope in Wisconsin
Loading player...
Maja Stark van Swede het ʼn finale ronde van 72 aangeteken om haar eerste major titel op te raap met ʼn oorwinning van twee houe by die Amerikaanse Vroue-ope by Erin Hills in Wisconsin. Die wêreld-nommer-een, Nelly Korda van Amerika, en Rio Takeda van Japan deel die tweede plek op vyf onder. Hye-Jin Choi van Suid-Korea en haar landgenoot Mao Saigo, wat agtereenvolgende major-titels wou haal, deel die vierde plek met Ruoning Yin van China. Stark sê sy het nie gedink sy kan ʼn major-titel wen nie: