
AR gaan NV-mosie indien om stemouderdom te verlaag
Loading player...
Die AR-beweging parlementslid Tuhafeni Kalola het in die Nasionale Vergadering kennis gegee van 'n mosie oor die stemouderdom. AR-leier Job Amupanda vra al lank dat die stemouderdom van 18 jaar oud na 16 jaar verlaag moet word. Kalola is aan die woord.