‘Werk hard, bly nederig’ – Jacques Beukes

Loading player...
In hierdie episode van Bly Boer gesels Johan Beukes met Jacques Beukes, ’n gerespekteerde boer en direkteur van die familieboerdery-onderneming Modderdrift in die Hexvallei. 
27 Jun Afrikaans South Africa News · Education

Other recent episodes

Grond, geloof en gemeenskap – Charl Saunderson

Charl Saunderson, ’n Dorper-stoetboer van die Boesmanland, herinner ons in hierdie Bly Boer-episode dat boerdery meer is as net ’n beroep – dit is ’n lewenswyse wat gebou is op waardes van volharding, verantwoordelikheid en onwrikbare hoop vir die toekoms. Luister in sy gesprek met Reza Clifford oor hoe hy…
27 Jul 25 min

Dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder van Vrystaat Landbou

Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n tydskrif. Nou ’n gediversfiseerde landbouhandelsmerk gerat vir die toekoms soos hierdie potgooi-kanaal. Of jy…
17 Jul 1 min

Van trauma tot triomf – Ds. Thinus van Staden

In hierdie episode van Bly Boer gesels Reza Clifford met ds. Thinus van Staden, ’n predikant van Pretoria en die stigter van Traumanetwerk. Laasgenoemde het ontstaan toe kerkleiers hul kommer uitgespreek het oor die trauma wat boere, hul families en plaaswerkers ervaar. Ds. Thinus glo dat trauma is ’n normale…
12 Jul 29 min