Hannes aan Huis keer terug – met nuwe stories, oop harte en ’n paar geliefde gunstelinge

Loading player...
Met sy kenmerkende warmte, humor en empatie nooi Hannes van Wyk vanjaar weer ’n verskeidenheid gaste oor sy drumpel – van bekendes en kunstenaars tot stille rolspelers agter die skerms van Suid-Afrika se kultuur en geskiedenis. Sommige geselsies is splinternuut, terwyl ander só geliefd was dat hulle op versoek van kykers terugkeer.Seisoen 12 van Hannes aan Huis word Dinsdagaande 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.
9 Jul 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Wanderlus se reis: Nuut gekleurde horisonne deur Namibië, Lesotho en Madagaskar

In hierdie onderhoud deel Hennie en Nicole hul vierde seisoen se avonture: van die uitgestrekte duine van Sossusvlei tot die kleurrike strande van Madagaskar, terwyl hulle vreemdelinge ontmoet en nuwe resepte ontdek. Sluit by ons aan vir ’n intieme kykie in die reis, die kultuur en die kosavonture wat Wanderlus…
12 Nov 12PM 10 min

Fanaties: Natie Ferreira se reis deur ouhede en stories

Ontmoet Natie Ferreira in Fanaties, kykNET se nuwe reis vol ouhede, skatte en stories. Kom leer waarom elke item ’n geskiedenis vertel — en ontdek Die Sinkhuisie in Riviera, Pretoria. Vanaf 5 November, 20:00, kykNET (DStv 144)
5 Nov 12PM 5 min

MegaBoere: Nuwe inspirasie, vars verhale

Luister na Marco Botha se gesprek en stap saam met’ MegaBoere in ’n nuwe seisoen vol durf, innovasie en hoopgedrewe boerdery. Vanaf 13 Oktober 20:00 op kykNET (DStv 144).
29 Oct 1PM 8 min