
Afrika Teenkorrupsiedag vandag herdenk
Loading player...
Namibië sluit aan by die res van die vasteland om Afrika Teenkorrupsiedag vandag te vier. Dit is 'n jaarlikse herdenking herinner aan die dringende behoefte om deursigtigheid, verantwoordbaarheid en die stryd teen korrupsie regoor die kontinent te versterk. Kosmos 94.1 Nuus het met voormalige Ombudsman John Walters gesels.