
Cyril sal Sondagaand praat oor KZN-aantygings
Loading player...
President Cyril Ramaphosa gaan Sondagaand die nasie toespreek oor ernstige nasionale veiligheidskwessies. Dit volg nadat die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, skokkende bewerings gemaak het wat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en top polisie- en politieke leiers met dwelmkartelle en misdaadsindikate verbind. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê Ramaphosa was by 'n BRICS-beraad in Brasilië toe die bewerings na vore gekom het: