
Afrikane boos oor Trump se Engels-aanmerkings
Loading player...
Liberiërs en talle Afrikane is warm onder die kraag na aanmerkings deur Amerikaanse president, Donald Trump, dat sy Liberiese ampsgenoot, Joseph Boakai, vreeslik mooi Engels praat.