Unam vertel van nuwe Unicef-netwerk insluiting

Loading player...
Die Universiteit van Namibië is die land se enigste akademiese instelling wat by Unicef se nuutgestigte Academia for Social and Behavior Change-netwerk in Nairobi aangesluit het. Die netwerk sluit 24 universiteite in en beoog om kinderregte te bevorder deur navorsing, vaardigheidsontwikkeling en beleidsinvloed. Unam het hom daartoe verbind om sosiale en gedragswetenskappe in ontwikkelings- en humanitêre pogings te integreer. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Unam se woordvoerder, Simon Namesho.
11 Jul 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Vier sindikate by Tembisa-skandaal betrek

Die Spesiale Ondersoekeenheid het meer as 100 amptenare in vier sindikate onthul wat betrek word by korrupsie in die Tembisa-hospitaal. Die deurbraak spruit uit 'n driejaar lange ondersoek na inligting verskaf deur die vermoorde fluitjieblaser Babita Diokaran, wat in 2021 doodgeskiet is nadat sy onreëlmatighede blootgelê het. Haar familie sê…
24 Aug 6AM 1 min

Rampahosa, Europese leiers bespreek Oekraïne

President Cyril Ramaphosa het pogings om die Rusland-Oekraïne-konflik te beëindig met verskeie Europese leiers bespreek. Hy het met die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky, die Franse president Emmanuel Macron en die Finse president Alexander Stubb gesels. Dit volg na inligtingsessies deur die Russiese president Vladimir Putin. Presidensiële woordvoerder Vincent Magwenya sê…
24 Aug 5AM 1 min

Digitale platform vergemaklik handel

'n Digitale platform wat uitvoerders en invoerders in staat stel om handelsverwante struikelblokke wat by grensposte en ander handelspunte teëgekom word direk aan die betrokke owerhede aan te meld, is bekendgestel. Die Namibiese Handelsforum het, in samewerking met die handelministerie en die Internasionale Handelsentrum, die Handelshindernis-waarskuwingsmeganisme van stapel gestuur. Die…
24 Aug 4AM 1 min

SA regering sloer met onderwyshervormings

Die parlementêre portefeuljekomitee oor onderwys is bekommerd oor vertragings met die toepassing van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette. Voorsitter Joy Maimela sê slegs twee uit agt regulasies is afgekondig, wat verwarring skep en inklusiwiteitsdoelwitte ondermyn. Maimela het ook kritieke leemtes in graad R-infrastruktuur, -befondsing en -onderwysersopleiding uitgelig. Sy het die…
24 Aug 3AM 1 min

Rioolkrisis dreig in Mitchellsplein

Die Stad Kaapstad bied 'n beloning van tot 100 000 rand aan vir inligting oor die vandalisme by die Swartklippad pompstasie in Tafelsig. Misdadigers het toerusting vernietig nadat onwettige elektriese verbindings ontkoppel is, wat die pompe onbruikbaar gelaat het. Die burgemeesterskomiteelid vir water en sanitasie, Zahid Badroodien, sê duisende inwoners…
24 Aug 2AM 1 min