Grond, geloof en gemeenskap – Charl Saunderson
Loading player...
Charl Saunderson, ’n Dorper-stoetboer van die Boesmanland, herinner ons in hierdie Bly Boer-episode dat boerdery meer is as net ’n beroep – dit is ’n lewenswyse wat gebou is op waardes van volharding, verantwoordelikheid en onwrikbare hoop vir die toekoms.
Luister in sy gesprek met Reza Clifford oor hoe hy nie net vreugde in sy dagtaak vind nie, maar dit regkry om ongeag struikelblokke volhoubaar te boer.
Hoor wat hy sê oor:
Sy unieke omgewing in die Boesmanland;
Die rol van familie (veral sy vrou, Isabel);
Sy filosofie van rentmeesterskap;
Struikelblokke en hoe hy dit oorkom; en
Sy hoop vir Suid-Afrika se toekoms.