Hamas en Palestyne is nie een ding nie

Loading player...
Britse premier Keir Starmer se aankondiging dat die land 'n Palestynse staat sal erken tensy Israel die humanitêre nagmerrie in Gaza beëindig is steeds in die nuus. Sy Labour-party se baronnes Thangam Debbonaire het aan SkyNews gesê die party betoog al lank vir 'n twee-staat oplossing. Sy sê daar moet onderskei word tussen Palestyne en Hamas.
31 Jul 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Etosha het wel brandbestuurstelsels, sê minister

Omgewingminister Indileni Daniel het bewerings dat die Etosha Nasionale Park nie behoorlike brandbestuurstelsels het nie van die hand gewys. Sy het die parlement toegespreek en verseker dat die brand, wat al meer as 'n week woed, nou onder beheer is, met die hoop om dit teen vanaand ten volle onder…
30 Sep 11AM 1 min

Oud-SA polisiehoof pleeg vermoedelik selfmoord in Parys

Die internasionale betrekkinge-ministerie het die dood van Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, bevestig. Die 58-jarige diplomaat, wat voorheen as polisieminister en sportminister gedien het, is in Parys dood en Franse owerhede stel tans ondersoek in na die omstandighede. Franse media berig hy het vermoedelik van die 22ste verdieping…
30 Sep 11AM 1 min

Skaars Suidelike Karmynbyvreters in Kavango-Oos in gevaar

Die Suidelike Karmynbyvreter, een van Namibië se skaarsste voëlspesies, staar 'n skerp afname in die gesig - nie as gevolg van natuurlike oorsake nie, maar as gevolg van doelbewuste menslike inmenging. In die Kavango Oos-streek word neskranse vernietig en voëls in visnette gevang. Kampeienaar Mark Paxton sê die hoofkolonie naby…
30 Sep 10AM 1 min

Veeartse mobiliseer na Etosha, groot kommer oor diere-ongevalle

Terwyl brande steeds in die Etosha Nasionale Park woed, mobiliseer veeartse om die katastrofiese tol op wildlewe te bepaal. Die bekende veearts, dr. Ulf Tubbesing, het 'n somber assessering van die ontvouende krisis gegee en waarsku dat die amptelike syfers vir diere-ongevalle 'n ernstige onderskatting is. Met meer as 800…
30 Sep 10AM 1 min