Get Wise on Automotive - Jan van Aswegen

Loading player...
Jan van Aswegen van Mack's Petroleum gesels met ons oor motorwysheid. Hy vertel ons die verskil tussen diesel en petrol, nuwe motortegnologie wat help om op brandstof te bespaar en gee ons wenke oor hoe om ons diesel- of petrolmotors op die pad te hou.
6 Aug English South Africa Education · Business

Other recent episodes

Get Wise Wednesday - Avontuur deur die buitelewe

Iemand wat baie jare en kilometers se ervaring het in agterpaadjies platry agter van die land se mooiste reisstories aan is Bloemfontein fotograaf Willem van der Berg. Willem deel van die belangrikste wenke wat jy moet weet as jy na meer verlate plekke in die land reis.
26 Aug 10 min

Get Wise Wednesday – Die voordele van kuns vir jou geestesgesondheid

Vandag se Get Wise Wednesday fokus op buitelewe en ontspanning. Iets wat begin al meer gewild word, is kunsterapie. Yolanda Maartens gesels met Rozanne Myburgh, ‘n kunsterapeut om meer uit te vin door die belangrikheid van iets met jou hande doen en hoekom dit so belangrik is vir jou geestesgesondheid…
26 Aug 4 min