Erns Grundling oor sy Camino ervaarings, en ook watter voordele hierdie staptog vir mens inhou.
Loading player...
Skrywer Erns Grundling stap nou al vir etlike jare die wêreld plat en neem ons ook saam op reis met verskeie TV-programme. Dis vanjaar ook tien jaar sedert hy sy eerste Camino gedoen het.
Die Good Morning Breakfast het vir Erns gevra waar dit als begin het, en ook hoe dit gebeur het dat hierdie pelgrimstogte ‘n loopbaan geword het?
Erns verduidelik ook die voordele wat dit vir mens inhou.