
Protek help jou ‘n paar tuinmaak mites uit die weg ruim
Loading player...
Ons het gehoor hoe om maklik in jou eie agterplaas kos te kweek, maar as mens kyk na kos op groot skaal verbou is daar steeds talle mites wat bestaan. Van wanopvattings oor kunsmis tot plaagdoders, Welma Jurgens van Protek is hier om daai mites te breek.