Get Wise Wednesday – Die voordele van kuns vir jou geestesgesondheid

Loading player...
Vandag se Get Wise Wednesday fokus op buitelewe en ontspanning. Iets wat begin al meer gewild word, is kunsterapie. Yolanda Maartens gesels met Rozanne Myburgh, ‘n kunsterapeut om meer uit te vin door die belangrikheid van iets met jou hande doen en hoekom dit so belangrik is vir jou geestesgesondheid. Jy kan weer na hierdie gesprek luister, besoek ofm.co.za, blaai af na ‘Special Interest’ en kliek op ‘Get Wise Wednesday’.
26 Aug English South Africa Education · Business

Other recent episodes

Get Wise Wednesday - Avontuur deur die buitelewe

Iemand wat baie jare en kilometers se ervaring het in agterpaadjies platry agter van die land se mooiste reisstories aan is Bloemfontein fotograaf Willem van der Berg. Willem deel van die belangrikste wenke wat jy moet weet as jy na meer verlate plekke in die land reis.
26 Aug 10 min

Protek help jou ‘n paar tuinmaak mites uit die weg ruim

Ons het gehoor hoe om maklik in jou eie agterplaas kos te kweek, maar as mens kyk na kos op groot skaal verbou is daar steeds talle mites wat bestaan. Van wanopvattings oor kunsmis tot plaagdoders, Welma Jurgens van Protek is hier om daai mites te breek.
20 Aug 8 min