Get Wise Wednesday - Gesonde eetgewoontes hoef nie duur te wees nie

Loading player...
Vandag kuier ons in die kombuis met Get Wise Wednesday – ons leer meer oor kos. Ermi Spies, kenner in voeding en dieetkunde en dosent aan die Universiteit van die Vrystaat, kuier op At Lunch met 'n bietjie raad. Om weer na die gesprek te luister en meer te lees, besoek ofm.co.za en blaai af na ‘special interest’.
13 Aug English South Africa Education · Business

Other recent episodes

Get Wise Wednesday - Avontuur deur die buitelewe

Iemand wat baie jare en kilometers se ervaring het in agterpaadjies platry agter van die land se mooiste reisstories aan is Bloemfontein fotograaf Willem van der Berg. Willem deel van die belangrikste wenke wat jy moet weet as jy na meer verlate plekke in die land reis.
26 Aug 10 min

Get Wise Wednesday – Die voordele van kuns vir jou geestesgesondheid

Vandag se Get Wise Wednesday fokus op buitelewe en ontspanning. Iets wat begin al meer gewild word, is kunsterapie. Yolanda Maartens gesels met Rozanne Myburgh, ‘n kunsterapeut om meer uit te vin door die belangrikheid van iets met jou hande doen en hoekom dit so belangrik is vir jou geestesgesondheid…
26 Aug 4 min