Get Wise Wednesday - Ons rol so bietjie ons moue op en raak besig in die tuin.

Loading player...
Vir die van ons wat daarvan droom om met jou eie vars produkte te kook, gesels Pulane met Welma Jurgens van Protek, om uit te vind hoe mens kan begin. Watter groente of vrugte is die maklikste vir beginners om in ’n agterplaas aan te plant en wat het jy nodig om te begin? Welma antwoord al jou vrae op Get Wise Wednesdays.
20 Aug English South Africa Education · Business

Other recent episodes

Get Wise Wednesday - Avontuur deur die buitelewe

Iemand wat baie jare en kilometers se ervaring het in agterpaadjies platry agter van die land se mooiste reisstories aan is Bloemfontein fotograaf Willem van der Berg. Willem deel van die belangrikste wenke wat jy moet weet as jy na meer verlate plekke in die land reis.
26 Aug 10 min

Get Wise Wednesday – Die voordele van kuns vir jou geestesgesondheid

Vandag se Get Wise Wednesday fokus op buitelewe en ontspanning. Iets wat begin al meer gewild word, is kunsterapie. Yolanda Maartens gesels met Rozanne Myburgh, ‘n kunsterapeut om meer uit te vin door die belangrikheid van iets met jou hande doen en hoekom dit so belangrik is vir jou geestesgesondheid…
26 Aug 4 min