
Nanso maak nog feite bymekaar oor Nust se koshuis herrie
Loading player...
Nanso het sy reaksie oor die nuus dat Nust-koshuisstudente ’n 30 persent verlaging in verblyf- en maaltydgelde eis, oor swak dienste, met internetprobleme as hul grootste klagte, eers weerhou. Hulle waarsku dat studente nie volle fooie vir wat hulle as substandaard opleiding en fasiliteite beskryf, behoort te betaal nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die Nanso-woordvoerder, Jessy Abraham gepraat.