
Elvis Blue se speke sing Windhoek toe
Loading player...
Die gewilde Suid-Afrikaanse kunstenaar en fietsryer Elvis Blue reeds byna die helfte van die roete van 1 500 km van Stellenbosch na Windhoek voltooi om skoolgeld vir kinders in Namibië en Suid-Afrika in te samel. Sy Vrydag op sy fiets het só verloop: