
Eiendosmregte in SA by kritieke keerpunt, sê TLU
Loading player...
In die buurland sê die landbou-organisasie TLU SA eiendomsregte in Suid-Afrika het 'n kritieke keerpunt bereik. Bennie Van Zyl van TLU SA sê die ideologiese ontmaskering van president Cyril Ramaphosa se benadering tot die herverdeling van grond, soos onlangs in Harare onthul is, het die regering se geloofwaardigheid in hierdie saak onherroeplik skade berokken. Hy sê tydens die organisasie se kongres op 10 September sal TLU SA 'n sterk standpunt inneem oor die krisis rakende eiendomsregte: