
Stad Kaapstad prys lugvaart vir ekonomiese groei
Loading player...
Stad Kaapstad sê lugvaart is ʼn hoeksteen van die metro se doelwit om ekonomiese groei te bevorder. In 2024 het die Kaapstad Internasionale Lughawe meer as 10-miljoen passasiers verwelkom en 75-duisend ton vrag hanteer. Vanjaar was daar reeds ʼn toename van agt-persent in plaaslike reisigers, en ʼn styging van vyf-persent in internasionale besoekers. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê van November tot Maart sal Kaapstad regstreeks verbind wees deur 24 lugrederye wat langs 35 roetes na 30 bestemmings vlieg: