
Starmer veroordeel haatmisdaad by sinagoge
Loading player...
Britse polisie het 'n terrorisme-insident verklaar na twee Joodse gemeenskapslede dood is in 'n motor- en mesaanval buite 'n sinagoge in Manchester. Nog vier mense is gewond en die aanvaller is deur polisiebeamptes doodgeskiet. 'n Groot aantal mense was in die Heaton Park sinagoge vir 'n diens op Yom Kippur, die heiligste dag op die Joodse kalender. Die Britse premier, Keir Starmer, het op televisie gepraat na 'n noodvergadering in Downingstraat. Luister self.