Havana Fourway se verskuiwings het begin

Loading player...
Die Stad Windhoek het in September met 43 huishoudings en lidmate van ‘n kerk ontmoet rakende hulle verskuiwing van die hoek van die Matshitshi- en Eneas Peter Nanyemba-kruising, of Havana Fourway, na erwe in Havana-uitbreidings 8 en 11 verskuif. Die verskuiwing vind vandeesmaand plaas. Die stad se burgemeester, Ndeshihafela Larandja...
3 Oct 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Moet prins Andrew krimineel ondersoek word?

Prins Andrew bly in die nuus, veral met Virginia Giuffre se memoir wat vandag vrygestel is. Sy het hom beskuldig en Jeffrey Epstein van jare lange misbruik. Daar is vrae oor of die Britse Metro-polisie ‘n kriminele ondersoek na Andrew se betrokkenheid moet las. SkyNews het die handelsminister Peter Kyle…
21 Oct 6AM 1 min

Aanvalle op misdaadvoorkomingsbeamptes in SA wek groot kommer

ActionSA in Gauteng sê die onlangse aanvalle op misdaadvoorkomingsbeamptes beklemtoon ernstige stelsel-mislukkings deur die provinsiale regering. ʼn Beampte van die Misdaadvoorkomingseenheid in Germiston is verlede week geskiet toe hy op ʼn rooftog gereageer het. Verlede maand is vyf beamptes in die hospitaal opgeneem nadat 12 gewapende verdagtes hulle in Daveyton…
21 Oct 6AM 1 min

Cran verduidelik selfone wat gekonfiskeer word

Die Kommunikasie-reguleringsowerheid van Namibië, Cran, het verduidelik dat die tipegoedkeuringsvereiste vir elektronika by grensoorgange slegs van toepassing is op invoerders, en nie persoonlike toestelle nie. Dit kom nadat NamRA tussen April 2024 en Julie 2025 meer as 1 500 fone van buitelandse passasiers gekonfiskeer het, omdat hulle nie die nodige…
21 Oct 6AM 1 min

Begroting: Inkomste sal na verwagting daal...

Die middeltermynbegroting word vanmiddag ter tafel gelê deur die minister van finansiesEricah Shafudah. Weens die afswaai in die diamantbedryf is daar kommer oor inkomste. Kosmos 94.1 Nuus het met Cirrus Ekonoom Robert McGregor gepraat wat sy verwagting gee.
21 Oct 6AM 1 min