
Onaanvaarbaar dat mense van Noorde voorrang kry vir werk in Suide: AR
Loading player...
Reaksie word steeds ontvang oor 'n video op sosiale media waar 'n verpleegster van Mariental gekla het dat verpleegsters van die Noorde bo hulle gekies word vir aanstellings. Die kwessie was ook geopper in die parlement deur die LPM se Utaara Mootu. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie by die AR se George Kambala gekry. Hy sê dis onaanvaarbaar.