Mthethwa se doodsertifikaat uitgereik, baan weg vir repatriasie

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa se familiewoordvoerder, die voormalige adjunkminister Sfiso Buthelezi, het die ontvangs van sy doodsertifikaat bevestig wat die beplanning van repatriasie moontlik maak. Mthethwa is vroeër die week dood gevind buite 'n hotel in Parys. Buthelezi sê sy oorskot moet nog vrygestel word hangende 'n nadoodse verslag wat Dinsdag verwag word. Hy het aan Newzroom Afrika bevestig dat 'n kulturele ritueel om Mthethwa se liggaam te gaan haal, uitgevoer moet word:
5 Oct 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Toegang tot grond = voedselsekerheid: oud-landbouminister

Parlementslid en voormalige landbouminister, Alpheus !Naruseb, sê voedselsekerheid kan slegs werk as mense toegang tot grond het. Hy het gevra vir meer pogings wat verseker dat billike toegang tot grond vir elke Namibiër verseker word. !Naruseb het gepraat by 'n werkswinkel deur die Parlementêre Staande Komitee oor Armoede, getiteld "Die…
20 Oct 11AM 1 min

Slot gefrustreerd oor Liverpool se swakhede

Sokker: Liverpool se bestuurder, Arne Slot, is gefrustreerd oor sy span se swakhede, en sê hulle moet hul puntetelling en verdediging verbeter, veral in die vaste fasette. Die heersende Premierliga-kampioen het gister sy vierde agtereenvolgende nederlaag in alle kompetisies gely toe hy op Anfield 2-1 teen Manchester United verloor het…
20 Oct 11AM 1 min

Kom geniet Auas Hills aftreeoord se markdag!

Die Auas Hills aftreeoord hou 'n markdag op 8 November om fondse in te samel vir senior burgers. Die dag beloof om heerlik te wees met talle stalletjies. Kosmos 94.1 Nuus het met Elsabe Steenkamp van die Auas Hills aftreeoord sosiale klub, gepraat.
20 Oct 10AM 1 min

ECN moenie publiek se vertroue skaad, sê kundige

Die Verkiesingskommissie het na die nominasie van kandidate op 16 Oktober, Donderdag, foutiewelik 'n Swapo kandidaat aangestel by die Nkurenkuru kiesafdeling. Volgens hulle was daar net 'n Swapo lid wat vir die kiesafdeling genomineer was. Die kommissie het in 'n verklaring gesê daar gaan korrektiewe stappe geneem word om die…
20 Oct 10AM 1 min