
Raadslede en burgemeesters wat ANC ondermyn, word verwyder
Loading player...
Die ANC sal ingryp by plaaslike regerings in provinsies en burgemeesters en raadslede verwyder wat teen die party se belange werk. Sekretaris-generaal Fikile Mbalula het tydens 'n spesiale Nasionale Uitvoerende Komitee-vergadering beklemtoon die party sal fokus op die verskerping van kandidaat-keuring en sy interne prosesse versterk: