JD Vance blameer Demokrate vir voortgesette sluiting

Loading player...
Die Amerikaanse regering se sluiting duur voort en vandag eindig die voordele van SNAP, die voedselkoepon-program vir 42 miljoen armoedige Amerikaners. Berigte lui voedselbanke berei voor vir ‘n toestroming van mense. Intussen weier die Demokrate om toe te gee as gevolg van mediese dekking wat die Republikeine wil verwyder. Visepresident JD Vance lê die blaam by die Demokrate se deur.
31 Oct 2025 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Onseker oor wat Iran se plan is na opperleier se dood

Wêreldwye reaksie stroom in ná berigte dat Iran se opperleier, Ajatollah Ali Khamenei, in gesamentlike aanvalle deur Israel en die VSA dood is, met verskeie regerings wat selfbeheersing aanmoedig midde vrese vir wyer streekskonflik en ekonomiese gevolge. Terwyl die Namibiese presidensie aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig het dat geen amptelike…
2 Mar 1AM 1 min

Macpherson moet Brasilië reiskostes terugbetaal

ActionSA het die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, versoek om 839 000 Suid-Afrikaanse rand terug te betaal wat bestee is aan 'n reis na Brasilië, waarheen hy na bewering sy lewensmaat geneem het ondanks regsadvies daarteen. Malebo Kobe van die party sê die jongste berig deur City…
2 Mar 1AM 1 min

Trump waarsku oor verdere Amerikaanse ongevalle

President Donald Trump sê daar sal waarskynlik nog Amerikaanse ongevalle wees as deel van Operasie Epic Fury in Iran. Drie Amerikaanse soldate is tydens die operasie dood en vyf ander is ernstig gewond. Iran se opperleier Ali Khamenei is Saterdag in gesamentlike aanvalle deur Amerika en Israel dood. Iran het…
2 Mar 12AM 1 min

SA se Jarvis vat SA Ope, bespreek plek in Meesters, Britse Ope

Die plaaslike gunsteling, Casey Jarvis, het die Suid-Afrikaanse Ope in Stellenbosch met drie houe gewen en agtereenvolgende Europese Toer-seges behaal nadat hy verlede Sondag ook die Keniaanse Ope gebuit het. Die 22-jarige Jarvis het drie onder 67 in die laaste ronde aangeteken. Die Spanjaard Francesco Laporta, Frederic Lacroix van Frankryk…
2 Mar 12AM 1 min

Reaksie op studie wat bevind meer welstand, meer geestesgesondheid uitdagings

Reaksie word ontvang oor die 2025 Globale Geestesgesondheidsverslag deur Sapien Labs wat bevind het dat jongmense in hoë-inkomstelande meer met hul geesteswelstand sukkel as die jeug in baie ontwikkelende streke. Faktore sluit in vroeër toegang tot slimfone, diëte wat baie ultra-verwerkte voedsel bevat, spiritualiteit en gesinsbande. Kosmos 94.1 Nuus het…
1 Mar 11PM 1 min