FEDSAS oor skoleplasings

Loading player...
Terwyl ouers in Pretoria en omliggende gebiede nog wag om te hoor by watter skole hul kinders volgende jaar geplaas gaan word, blyk dit dat die plasingstelsel in Gauteng onder groot druk is. Die frustrasie van ouers en skole neem toe, en bedrieërs gebruik die onsekerheid om voordeel te trek uit ouers se desperaatheid. Hierdie situasie plaas die groter onderwyslandskap onder die soeklig — van administratiewe doeltreffendheid tot die groter kwessie van vertroue in die onderwysstelsel. Riaan van der Berg, Adjunk Hoof Uitvoerende Beampte van FEDSAS sluit by ons aan in die ateljee.
5 Nov 2025 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

VERSKILMAKERS: Die Geskenkhuisie

Die Geskenkhuisie Kersmark was ‘n groot sukses en die besoekers aan die mark het die Gemeenskapsprojek vir 2025 met soveel liefde en mooi harte ondersteun. Hul het daarop gefokus om toiletware vir behoeftige bejaardes in te samel. Barbara van Rooyen van Die Geskenkhuisie het by Sarina kom draai om die…
8 Jan 5AM 12 min

VERSKILMAKERS: Surgeons for little lives

Surgeons for Little Lives vier hierdie jaar ’n ongelooflike mylpaal – tien jaar van hoop, genesing en menslikheid by Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal. In ’n stelsel waar hulpbronne dikwels min is, het hierdie organisasie ’n wêreld van verskil gemaak vir duisende kinders en hul families. Onder die leiding van…
11 Dec 2025 4AM 8 min

Mees Innoverende Skoolhoof 2025: Mev Hettie Smith (Laerskool Danie Malan)

Mev. Hettie Smith van Laerskool Danie Malan is onlangs as die Mees Innoverende Skoolhoof van die Jaar 2025 gekroon tydens Solidariteit Skole ondersteuningsentrum se nasionale Onnieveerder toekennings — ’n prestasie uit ’n rekordveld van 63 top-skoolhoofde. Haar werk getuig van kreatiewe leierskap, onwrikbare deursettingsvermoë en ’n diep liefde vir onderwys…
10 Dec 2025 7AM 12 min