
Wynand du Preez: Alles wat ons is en het is Syne
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 17, en sy gesprek gaan oor “Alles wat jy is en het is Syne” uit Lukas 18





