Huweliksfokus: Leef die Groot opdrag

Loading player...
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Leef die Groot opdrag” uit Matt 29:19 natuurlik.
4 Dec 2025 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - 'n Passie vir die evangelie

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 13:4-12, oor ‘n passie vir die evangelie.
24 Feb 9AM 6 min

Dennis van der Walt se hart vir manne

Johann Els gesels met Dennis van der Walt van Groblersdal oor hulle hart vir Manne. Eersten met hulel Mannekamp by Kuilsrivier 17-19 Julie, en dan MMC wat vir die 4rde jaar nou gehou word 30 Okt – 1 Nov naby Mokgophong (Naboomspruit) gehou word.
19 Feb 9AM 59 min

Smash fights for those who can't

Johann Els speaks to WBO champion Simangele "Smash" Hadebe, who is a Pro Boxer out of Kwa Thema, Gauteng. She overcame her environment and now uses her platform to speak out against violence towards women and children. This afternoon we talk about the “Battle for love” happening on the 28th…
18 Feb 9AM 13 min