Mynbou in SA daal met 2,7%

Loading player...
Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in November verlede jaar met 2,7-persent gedaal in vergelyking met dieselfde maand in 2024. Steenkool, ystererts, platinumgroepmetale en goud het die meeste tot die afname bygedra, terwyl mangaanerts sterk groei getoon het. Juan-Pierre Terblanche van Statistieke SA sê mineraalverkope het op 'n jaargrondslag ook effens met 0,3 persent gedaal, met goud, steenkool en ystererts die meeste:
21 Jan 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Respekteer werkers, sê vakbond

Vandag is Internasionale Werkersdag en in Namibië is daar ‘n saamtrek van werkers op Walvisbaai. Die internasionale tema vir vanjaar se Werkersdag is "Die versekering van 'n gesonde psigososiale werksomgewing". Maar Namibiërs het 'n ander plan en hul eie tema: Kosmos 94.1 Nuus het met die sekretaris-generaal van die Onderwysersunie…
1 May 4AM 1 min

Chinese pomp miljarde dollar in Etango-uraanprojek

Bannerman Energy het ’n finansieringsooreenkoms van meer as 5 miljard Namibiese dollar vir die ontwikkeling van sy Etango-uraanprojek in die Namib met die Chinese staatsbeheerde CNNC Overseas beklink. Hiervolgens gaan die Chinese ‘n belang van 45 persent in Bannerman se Britse filiaal bekom, wat 95 persent van Etango besit. Bannerman…
1 May 4AM 1 min

Brittanje verhoog terreurvlak na 'baie ernstig'

Brittanje het sy terreurbedreigingsvlak van “beduidend” na “baie ernstig” verhoog nadat twee mans Woensdag in Noord-Londen met ‘n mes gesteek is ná ‘n vlaag antisemitiese aanvalle in die Britse hoofstad. Dit is die eerste keer in meer as vier jaar dat die terreurbedreigingsvlak op dié kerf is en beteken ‘n…
1 May 2AM 1 min

'Pasellatyd voor langnaweke kos Namibië miljoene'

Die staatsdiens wat in die gewoonte verval het om ‘n dag voor ‘n langnaweek om 10:00 sy deure te sluit, kos die Namibiese ekonomie miljoene dollar, sê veteraanekonoom, dr. Omu Kakujaha-Matundu. Hy het reageer op eerste minister Elijah Ngurare wat staatsdiensamptenare Donderdag opnuut dié vergunning toegestaan het. Kakujaha-Matundu sê in…
1 May 1AM 1 min

Bedagsaamheid op paaie die wagwoord, sê MVAF

Met die langnaweek in volle swang, het die Motorvoertuigongelukfonds ‘n beroep op bestuurders gedoen om bedagsaam op die land se paaie te wees en versigtigheid aan die dag te lê. Dit volg ná die noodlottige ongeluk Woensdagaand naby Arandis, waarin agt mense dood is toe ‘n minibus ‘n vragmotor getref…
1 May 12AM 1 min