
G21 - Renier en Anette Strydom - Verbond
Loading player...
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G21 huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle eerste tema is natuurlik die verskil tussen ‘n kontrak en ‘n verbond, en die implikasie van daardie verskil op jou huwelik





