Net soos mense verander ons troeteldiere se voedingsbehoeftes soos hulle ouer word of hul leefstyl aanpas. Vandag gesels ons met Dr Annarie Greyling van Elite Veterinary Services oor hoe jy seker kan maak jou hond of kat kry presies wat hulle nodig het – van speelse hondjies tot stadiger senior…
Vandag gesels ons met Lizelle Marucchi, die stigter van die nie-winsgewende organisasie Spreading the Love. Wat in 2014 in haar eie kombuis begin het met kos vir gesinne wat alles verloor het, het vandag gegroei tot ’n beweging van mense wat hande vat om hoop te versprei.
Ons gesels vandag met Helen Nicholson, ook bekend as die “Networking Queen”. Sy is die stigter en uitvoerende hoof van The Networking Company, ’n topverkoper-outeur van vier sakeboeke, en ’n kenner op die gebied van produktiwiteit, persoonlike kragvaardighede en bewustheid. Helen help mense om slimmer te werk – nie net…
Sarina gesels met Dr Marius Louw van Accuvet oor skeidingsangs by troeteldiere, hoe om dit betyds raak te sien, en wat jy kan doen om jou viervoetige vriende veilig en rustig agter te laat wanneer jy met vakansie gaan.
Ons groet vandag ’n ware dier-ikoon – Cindy Crawford, die bobbejaanwyfie wat vir meer as 30 jaar deel was van Ruben Lambrechts en sy familie se unieke dieregemeenskap op Simmenau in Namibië. Cindy het wêreldwyd harte gesteel met haar avonture, haar sagtheid en haar besondere band met mense én diere…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.