Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
- Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Petrus op die dak uit Handelinge 10.
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Jesus ons enigste sandnes deskundige” uit 1 Pet 2:6
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G21 huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle eerste tema is natuurlik die verskil tussen ‘n kontrak en ‘n verbond, en die implikasie van…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.