
Dr Chaland van Zyl: Gesonde ouer-tiener verhoudings
Loading player...
Dr Chaland van Zyl is ’n opvoedkundige sielkundige en stigter van TeenMindsSA, ’n platform wat fokus op die emosionele welstand van tieners en hul gesinne. Sy werk daagliks met tieners en ouers en help om beter begrip, gesonder verhoudings en praktiese oplossings te bou in ’n tyd waar tieners onder meer druk as ooit tevore is.


