VERSKILMAKERS: Dinner in the Dark
Loading player...
Dinner in the dark is 'n unieke fondsinsamelingsprojek deur Prinshof Skool vir leerders met siggestremdheid, waar besoekers 'n driegangmaaltyd geniet terwyl hul geblinddoek is! So ervaar 'n mens hoe dit voel om werklik nie te kan sien nie!
Sarina het in Mid-Oggend met Andrea Niemand en skoolhoof, Karin Swart oor die geleentheid gesels.
Sarina het in Mid-Oggend met Andrea Niemand en skoolhoof, Karin Swart oor die geleentheid gesels.