Naasteliefde is nie net ‘n woord nie … dis die mense wat in jou hart leef. ♥️ Die name waaraan jy dink wanneer jy bid. Die gesigte wat jy nie wil vergeet nie. Die mense vir wie jy enigiets sal doen. Ivor Schwartz en Mariana Kriel gesels gedurende #MidOggend oor…
Om ons geloof prakties uit te leef sodat ons kinders Jesus leer ken en nie net van Hom hoor nie - begin by ons as ouers. Wat ons in ons kinders se lewens saai vandag, bepaal die mens wat hulle môre gaan wees. So vra vir jouself - Watter voorbeeld…
In ’n wêreld waar waardes, identiteit en rigting soms verlore raak, speel Godsvresende mans ’n onskatbare rol in gesinne en gemeenskappe. ’n Man wat sy lewe op geloof, integriteit en liefde bou, skep nie net stabiliteit nie, maar wees ook die pad vir die volgende generasie. Vandag kyk ons na…
Met Suid-Afrika se hoë vlakke van jeugwerkloosheid word entrepreneurskap al hoe meer gesien as ’n belangrike pad na ekonomiese geleenthede. Een persoon wat baie tyd en energie belê om jong mense te inspireer, is Albert van Wyk. Deur sy projek Maak My ’n Miljoenêr, reis hy regoor die land om jongmense…
Terwyl dele van Suid-Afrika tans onder ’n Geel Vlak 4-weerwaarskuwing val, word inwoners van Gauteng gewaarsku om op hul hoede te wees vir erge donderstorms wat tot oorstromings, infrastruktuurskade en kragonderbrekings kan lei. In Pretoria en omliggende gebiede word reën en donderbuie veral oor die volgende paar dae verwag, wat…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.