Gebedsdag: Naasteliefde
Loading player...
Naasteliefde is nie net ‘n woord nie … dis die mense wat in jou hart leef. ♥️
Die name waaraan jy dink wanneer jy bid. Die gesigte wat jy nie wil vergeet nie.
Die mense vir wie jy enigiets sal doen. Ivor Schwartz en Mariana Kriel gesels gedurende #MidOggend oor ware naasteliefde - om op te daag, te reageer en ‘n GROOT verskil te maak. Want soms is jy die antwoord op iemand anders se gebede!