HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want vandag, net vandag” uit Ps 147:3
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Moenie te veel van jouself dink nie” uit Rom 12:3 natuurlik.
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 18, en hoe die Here ons elkeen wil gebruik waar Hy ons geplant het.
Johann Els is speaking to Ps Mangaba about the prayer meeting they are organising in Mamelodi. The purpose of their prayer is their desire to see Salvation through Jesus Christ, Revival in our churches and God's Kingdom upon the community and nation
Charles van Onselen gesels met Cornelia Pieters, dogter van wyle André Labuschagne wat vandag 70 jaar oud sou gewees het. Hy het as leier van 2 gemeentes in die Oos Kaap, ‘n merkwaardige geestelike en musikale nalatenskap gelaat en sy wil sy lewe en sy musiek met ons deel.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.