Ons gesels met Debbie Bester, uitvoerende hoof van die Senwes Groep.
Loading player...
Tydens vandag se NAMPO Oesdag landbou-uur gesels OFM met Debbie Bester, uitvoerende hoof van die Senwes Groep.
Senwes sien landbou as meer as net produksie. Dit gaan ook oor die rol wat produsente en organisasies in hulle gemeenskappe speel.
Van padinstandhouding tot inisiatiewe soos AgriRewards+ fokus Senwes daarop om saam met produsente ’n volhoubare verskil te maak waar dit saak maak.
Dit is ook hier waar die spore van landbou die duidelikste wys, nie net in produksie nie, maar in mense se daaglikse lewe.