Ons gesels met die Manna Studiegroep, een van die AgriRewards+ Top Drie projekte.
Loading player...
OFM gesels vandag tydens die NAMPO Oesdag landbou-uur met die Manna Studiegroep, een van die AgriRewards+ Top Drie projekte.
Hulle het hul AgriRewards+ uitbetaling gebruik om ’n voertuig te omskep in ’n noodreaksie-eenheid wat ’n groot landbougebied bedien waar hulp nie altyd vinnig beskikbaar is nie.
Hulle is ook betrokke by Senwes se padskraperprojek en het gehelp met die instandhouding van die pad na die Vierfontein-silo, wat toegang vir boere en die gemeenskap verbeter.
Dit is ’n praktiese voorbeeld van hoe produsente saam spore los wat ’n werklike verskil maak waar dit regtig saak maak.