Ons gesels met Isobel Nienaber oor haar ervaring van ’n AgriRewards+ projek.
Loading player...
Tydens vandag se NAMPO Oesdag landbou-uur gesels OFM met Isobel Nienaber oor haar ervaring van ’n AgriRewards+ projek.
Van beter toegang tot noodhulp tot vinniger reaksietye wys haar storie hoe belangrik hierdie tipe ondersteuning in ’n gemeenskap is.
Dit is waar die spore die duidelikste wys, in mense se lewens.