Kopskuif - 6 Junie 2026
Loading player...
Afrikaans vir Almal is die ATKV se projek wat ten doel het om Afrikaans as vriendelike taal te bemark deur die aanbied van Afrikaansklasse.
Vandag gesels Suzie Matlhola op Kopskuif. Kom luister hoe alles in 1998 begin het, toe sy by die ATKV begin werk het en self wou leer om Afrikaans beter te kan praat. Maar, soos enige merkwaardige plan, het dit vlamgevat. Sybil Louw gesels ook oor die impak van hierdie projek op ouers en kinders